Kom word deel van ons familie Inskrywingsvorm Ouderdomsgroep waarvoor aansoek gedoen word.3 - 12 Maande1 - 2 Jaar2 - 3 Jaar3 - 4 Jaar4 - 5 JaarOns benodig die volgende aanvullende dokumente:Afskrif van kind se geboortesertifikaatChoose FileNo file chosenDelete uploaded fileAfskrif van kliniekkaartChoose FileNo file chosenDelete uploaded fileAfskrif van beide ouers se ID dokumente *Drag and Drop (or) Choose FilesMerk asb. waar van toepassingVoldag R4250 per maandHalfdag R3950 per maand3 x Dae / Voldag R3300 per maand3 x Dae / Halfdag R3000 per maand2 x Dae / Voldag R2600 per maand2 x Dae / Halfdag R2300 per maandPersoonlike InligtingKind se persoonlike besonderhedeVolle Naam en VanNoemnaamID NommerGeboortedatumOuderdomMoedertaalGeslagSeunDogterGesinAantal kinders in gesinOuderdom van ander kindersGeloofKerkverbandNasionaliteitPersoon wat kind by die skool aflaaiNaamVerwantskapPersoon wat kind by die skool optelNaamVerwantskapKind se mediese besonderhedeFamiliedokterNaamTel. NrAdresMediese FondsLid Nr.Hooflid Voorletter & VanHooflid ID NommerOpsieHet die kind al die nodige immuniserings ontvang? Indien nie, verskaf redeJaNeeRedeLy die kind aan enige allergieë? Verskaf besonderhede:JaNeeMeer besonderhedeBenodig die kind enige spesiale mediese hulp? Indien ja, verskaf besonderhedeJaNeeMeer besonderhedeLy die kind aan enige siektes of afwykings? Indien ja, verskaf besonderhedeJaNeeMeer besonderhedeEnige operasie, gebreke of medikasie? Indien ja, verskaf besonderhedeJaNeeMeer besonderhedeMediese Toestemmingin die geval van nood behou die skool die reg voor om van die vinnigste mediese diens gebruik te maak. Hiermee gee ekOuerouer vanKindtoestemming dat 'n mediese praktisyn mediese behandeling mag toedien soos nodig.Handtekening van PappaYour browser does not support e-Signature field.Handtekening van MammaYour browser does not support e-Signature field.DatumBesonderhedePappaTitelMr.Mrs.Ms.Mx.MissDr.Prof.Volle NameVanID NommerHuwelikstatusBeroepWerkgewerHuisadresPosadresTel Nr.Werk Nr.Sel Nr.Epos AdresMammaTitelMr.Mrs.Ms.Mx.MissDr.Prof.Volle NameVanID NommerHuwelikstatusBeroepWerkgewerHuisadresPosadresTel Nr.Werk Nr.Sel Nr.Epos AdresAddisionele KontakTitelMr.Mrs.Ms.Mx.MissDr.Prof.Volle NameVanID NommerVerwantskapEpos AdresTel Nr.Werk Nr.Sel Nr.Ons, die ondergetekendesOuersverklaar hiermee dat die inligting verskaf volledig en korrek is.Handtekening van MammaYour browser does not support e-Signature field.Handtekening van PappaYour browser does not support e-Signature field.DatumRekeningpligteBesonderhede en verklaring van rekeninghouerTitelMr.Mrs.Ms.Mx.MissDr.Prof.Volle NameVanID NommerVerwantskapTel Nr.Werk Nr.Sel Nr.Epos AdresFinansiële Terme Fooie word maandeliks vooruit betaal. Die skool eien hom die reg toe om rente te hef op laat betalings. Ouers onderneem om die skoolfooie getrou te betaal. Beide ouers is verantwoordelik vir die betaling van die skoolfooie. Ingeval die skool geregtelike stappe moet neem om skoolfooie te verhaal, sal beide ouers verantwoordelik wees vir die uitstaande fooie asook vir alle regkostes, insluitende alle prokureurs en invorderingsfooie. Fooi verhoging sal in Januarie geskied. Indien die rekeninghouer versuim om te betaal of kontrak breuk, mag die kind toegang tot die skool geweier word. Die rekeninghouer onderneem om 2 kalender maande skriftelik kennis van kansellasie aan die skool te gee. Geen kennis kan gegee word in die laaste kwartaal nie. Sou daar kennis gegee word in die laaste kwartaal, sal die rekeninghouer aanspreeklik gehou word vir die volle kwartaal se fooie tot einde Desember. Ek, die ondergetekendeRekeninghouerverklaar hiermee dat die inligting wat deur die rekeninghouer in die aansoek om toelating verskaf is, korrek is. Hiermee onderneem ek ook om 2 kalendermaande se skriftelike kennis te gee indien my kind die dagsorg gaan verlaat. Handtekening van RekeninghouerYour browser does not support e-Signature field.DatumAlgemene VrywaringEk/Ons (volle naam en van)OuersOuers van (volle naam van kind)KindAanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van ons kind. Die skool eienaar of personeel van Eversdal Dagsorg sal nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings / onvoorsiene gebeure / infektering van enige siektetoestand wat ons kind mag opdoen nie. Ons aanvaar verantwoordelikheid vir die betaling van mediese / hospitaalrekeninge en dra ons magte as ouers oor aan voorgemelde skoolbestuur indien mediese behandeling dringend nodig mag wees. Onderteken teDorpop die dag vanDatumHandtekening van MammaYour browser does not support e-Signature field.Handtekening van PappaYour browser does not support e-Signature field.Toestemming om foto's te gebruik Ek verstaan en aanvaar dat daar van tyd tot tyd foto's geneem word van Eversdal Dagsorg en sy kinders, en dat hierdie foto's gebruik mag word in elektroniese media deur Eversdal Dagsorg goedgekeur. Ons sal steeds egter vra voordat ons enige foto sal plaas op ons Facebook blad. Handtekening van OuerYour browser does not support e-Signature field.StuurPlease do not fill in this field.