Meer Inligting

Ons is ’n klein, huislike, Christelike en geregistreerde dagsorg vir kinders van 3 maande tot 5 jaar oud.

Ons Fokus

Om 'n liefdevolle, veilige omgewing met voldoende stimulasie en sosialisering te bied.

Ons Visie

Ons mik om trotse, positiewe, selfversekerde en gelukkige kinders te ontwikkel.

Belangrike Inligting

Voltyd:
Maandag tot Donderdag: 07h00 – 17h30
Vrydae: 07h00 – 17h00

Halfdag:
07h00 – 12h00

Voldag: R4250 p/m

Halfdag: R3950 p/m
3 dae – Voldag: R3300 p/m
3 Dae – Halfdag: R3000 p/m
2 dae – Voldag: R2600 p/m
2 Dae – Halfdag: R2300 p/m

Kos kan voorsien word teen ‘n ekstra fooi. 

Betalings is vooruitbetaalbaar op of voor die 30ste van elke maand (12 maande).

Jaarlikse Verhoging:
Jaarliks in Januarie, gebaseer op inflasie en ekonomiese omstandighede.

Ander Fooie:
Inskrywingsfooi: R1500 (eenmalig, nie terugbetaalbaar)
Ontwikkelingsfooi: R850 per jaar
Laatkomboete: R50 per 5 min na ’n 5-minuut grasie

  • Temas elke week, gebaseer op ELDA- en CAPS-program.
  • Vorderingsverslae aan die einde van elke kwartaal.

Uitreksel van Daaglikse Program:
Ontbyt, Bybellesing, temaspeletjies, kuns, sensoriese aktiwiteite, middagete, storietyd, vrye spel

  • Geen ouers of familielede binne die fasiliteit nie.
  • Uittekenboek vir iemand anders wat kinders oplaai.
  • Personeel opgelei in noodhulp, hernu elke 2 jaar.
  • Sekuriteit deur Gardier (met sekuriteitsaanbieding vir ouers).
  • Playball (vanaf 3 maande)
  • Kinderkinetics (vanaf 3 maande)
  • Musiek (vanaf 8 maande)
  • Daagliks: 6 doeke, bottels, klere, ens.
  • Maandeliks: wipes
  • Kwartaal: ontsmettingsmiddels, skoonmaakmiddels
  • Jaarliks: sonroom, pleisters, tissues, lugverfrisser
  • Siektebeleid: Kinders moet koorsvry wees vir 24 uur (sonder medikasie) voor terugkeer
  • Medikasie: Slegs wat in die medisyne-boek aangeteken is
  • Boekie vir babas: A5-hardeblad boekie om roetine aan te teken
  • Professionele foto’s: Jaarliks (op ouers se koste)
  • Speelgoed: Geen verantwoordelikheid vir eie speelgoed
  • Fondsinsameling: Een keer per jaar vir instandhouding
photo_37_2025-06-17_11-29-47